Christo Wiese

Christo Wiese

Risiko en rykdom

R 285.00
3.0(1)

rated at Takealot · checked 17 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 218.87
Lowest seen
R 209.00
Highest seen
R 285.00
Last change
R 76.00
First indexed
02 May 2022
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Christo Wiese

    3.0(1) Checked 17 days ago

    R 285.00

    View
  • Loot

    Christo Wiese

    Checked 28 Sep 2026

    R 312.00

    +R 27.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Christo Wiese was nog nooit bang om ’n kans te vat nie. Dié sakeman het sy tande by Pep Stores geslyp en ’n sakeryk opgebou wat Shoprite en ’n rits ander maatskappye insluit. Hy maak ’n draai in die politiek en met sy kenmerkende flair koop hy diamantmyne, banke en wynplase.
Christo Wiese was nog nooit bang om ’n kans te vat nie. Dié sakeman het sy tande by Pep Stores geslyp en ’n sakeryk opgebou wat Shoprite en ’n rits ander maatskappye insluit. Hy maak ’n draai in die politiek en met sy kenmerkende flair koop hy diamantmyne, banke en wynplase. Die risiko's wat hy oor 50 jaar in die sakewêreld neem, maak van hom die rykste man in die land. Tot die kans wat hy op die meubelgroep Steinhoff waag, skeefloop en hom vinnig terugbring aarde toe. Binne ’n paar dae verloor die boorling van Upington ’n groter fortuin as wat almal behalwe die wêreld se vindingrykstes kan hoop om in ’n leeftyd op te bou. Christo Wiese: Risiko en rykdom is ’n ongemagtigde biografie oor een van Suid-Afrika se bekendste sakemanne.

What's in the box
1 x Book

Similar products