Clint Fryer en die Helde van Huis Hindernis : Boek 1

Clint Fryer en die Helde van Huis Hindernis : Boek 1

Anzil Kulsen

R 62.00

Takealot · checked 7 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 1.00 at Loot

Loot sells it for R 61.00. Compare every offer

Average
R 62.00
Lowest seen
R 62.00
Highest seen
R 62.00
Last change
R 0.00
First indexed
13 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

In Die soektog besef die kinders alles is nie pluis nie. Eers kry hulle nie meer iets soets om te eet nie en dan hoor hulle daar’s nie genoeg geld vir hulle om aan sportaktiwiteite deel te neem nie. Dis veral onregverdig omdat Verna op pad was om aan die Nasionale Danskampioenskap deel te neem. In Die soektog besef die kinders alles is nie pluis nie. Eers kry hulle nie meer iets soets om te eet nie en dan hoor hulle daar’s nie genoeg geld vir hulle om aan sportaktiwiteite deel te neem nie. Dis veral onregverdig omdat Verna op pad was om aan die Nasionale Danskampioenskap deel te neem.

Die mislike Dedrei, die dogter van die welsyntannie, mag dan nog steeds deelneem. Clint en sy maats besluit om ’n soektog te loods en uit te vind wat aangaan ...

What's in the box
1 x Book

Similar products