
Clover Beste Gebak
Clover Beste Gebak (Afrikaans, Paperback)
R 174.00
Loot · checked 4 days ago
- Average
- R 174.00
- Lowest seen
- R 174.00
- Highest seen
- R 174.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 26 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Gebak is n lekker tydverdryf en kan net so maklik n lekker gesinsaksie wees. Met Clover aan die stuur, val die kollig natuurlik op suiwel in al sy gedaantes. Beste gebak bring jou inspirasie van regoor die wereld, met die klem op gewilde en klassieke gebak, terwyl daardie geliefde tradisionele Suid- Afrikaanse gebak ook n plekkie kry.