Coucou, Lulu

Coucou, Lulu

R 219.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked 23 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 41.00 at Loot

Loot sells it for R 178.00. Compare every offer

Average
R 159.90
Lowest seen
R 145.00
Highest seen
R 238.00
Last change
-R 19.00
First indexed
15 Feb 2024
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Coucou, Lulu

    Checked 29 Sep 2026

    R 178.00

    View
  • Takealot This listing

    Coucou, Lulu

    5.0(1) Checked 23 days ago

    R 219.00

    +R 41.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Drome word waar in die laaste boek in hierdie gewilde meisiereeks! Uiteindelik word Lulu se grootste droom bewaarheid: sy gaan Parys toe vir haar eie modevertoning, en die grootste name in die modewêreld gaan haar klere modelleer! Drome word waar in die laaste boek in hierdie gewilde meisiereeks! Uiteindelik word Lulu se grootste droom bewaarheid: sy gaan Parys toe vir haar eie modevertoning, en die grootste name in die modewêreld gaan haar klere modelleer!

Die nare tweeling, Alex en Alet, daag ook onverwags op en Lulu is eers bang hulle gaan al haar planne in die wiele ry - maar dan loop iets GROOT verkeerd! Al die uitrustings wat sy gemaak het, raak weg en arriveer nooit in Parys nie! Lulu en haar vriende en familie moet inderhaas ’n plan maak, maar Lulu is op die punt om moed op te gee. Kan sy nog ’n suksesvolle modevertoning doen en haar drome laat waar word?

What's in the box
1 x Book