D.A. of nie? 'n Kieser se krisis

D.A. of nie? 'n Kieser se krisis

Eusebius McKaiser

R 321.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked Yesterday

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 132.00 at Loot

Loot sells it for R 189.00. Compare every offer

Average
R 45.00
Lowest seen
R 45.00
Highest seen
R 321.00
Last change
R 276.00
First indexed
21 Nov 2023
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    DA of Nie?

    Checked 2 days ago

    R 189.00

    View
  • Takealot This listing

    D.A. of nie? 'n Kieser se krisis

    5.0(1) Checked Yesterday

    R 321.00

    +R 132.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Hoekom kry die DA nie steun onder swart Suid-Afrikaners nie? Is hulle gedoem om ’n wit party te bly? Wat doen die DA dan verkeerd? Eusebius McKaiser is bekend daarvoor dat hy geen doekies omdraai nie. In hierdie vermaaklike, ietwat voor-op-die-wa en soms tong-in-die-kies boek, bekyk Eusebius die DA van naderby.
Hoekom kry die DA nie steun onder swart Suid-Afrikaners nie? Is hulle gedoem om ’n wit party te bly? Wat doen die DA dan verkeerd? Kan hulle droom van groter steun in 2014? Eusebius McKaiser is bekend daarvoor dat hy geen doekies omdraai nie. In hierdie vermaaklike, ietwat voor-op-die-wa en soms tong-in-die-kies boek, bekyk Eusebius die DA van naderby. Staan hulle hoegenaamd ’n kans in die verkiesing volgende jaar? Die boek is geskryf in Eusebius se kenmerkende leesbare en hoogs amusante styl. Sy argumente word aangevul deur kleurryke anekdotes en lewendige, soms onthullende vertelling uit sy eie ervaring. Of jy hom nou bewonder of verafsku, g’n Suid-Afrikaner word koud gelaat deur Eusebius se skerp, soms aspris, insigte nie.