
Daai Ding Loop in Jou Bloed
Daai Ding Loop in Jou Bloed - Op Reis Deur Die Namahartland (Afrikaans, Paperback)
R 220.00
Loot ยท checked 28 Sep 2026
- Average
- R 220.00
- Lowest seen
- R 220.00
- Highest seen
- R 220.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Twee vriendinne besluit om die spoor van die die Nama-mense (afstammelinge van die Khoi-Khoi) van die Noord-Kaap te volg. Hulle vertrek met die doel om uit te vind hoe hulle "gefragmenteerde" kulturele ervaringe eenders of anders as die van Annie en haar mense, die sogenaamde Kaapse bruinmense is. Maar wat begin het as 'n soeke na "objektiewe" feite en inligting, het mettertyd gelei tot 'n proses van selfondersoek en 'n ontdekkingstog wat deur noue, intieme interaksie met die mense van Namakwaland, hoop skep dat lampe aangesteek kan word wat die "andersheid", maar veral die "eendersheid" van die verskillende etniese en kulturele groepe in SA sal uitlig.