
Daar's 'n towerponie in my bed
Daar's 'n towerponie in my bed (Afrikaans, Paperback)
R 197.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 197.00
- Lowest seen
- R 155.00
- Highest seen
- R 197.00
- Last change
- R 25.00
- First indexed
- 16 Jul 2023
- Retailer
- Loot
Description
Die dag toe Lia die sagte pienk en pers towerponie met die blink horing uit die geskenksak haal, het alles verander...Wanneer Lia se ma in die hospitaal opgeneem word, gee Lia se ouers vir haar ân geskenkpakkie: ân skulp, ân sepie, ân haarknippie en ân towerponie genaamd Reënboog om haar te troos. Min weet hulle presies hoeveel Reënboog haar deur die moeilike tyd gaan help! Lia en Reënboog sal kinders op ân toweragtige reis neem na avonture waarvan ân mens slegs kan droom. ân Moet-lees-boek vir elke kind wat vertroosting nodig het in moeilike tye!