Daka

Daka

Daar is dinge wat net die dood en die see jou leer

R 315.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked 9 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 6.00 at Loot

Loot sells it for R 309.00. Compare every offer

Average
R 255.00
Lowest seen
R 255.00
Highest seen
R 315.00
Last change
R 60.00
First indexed
07 Jul 2024
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Daka

    Checked 22 days ago

    R 309.00

    View
  • Takealot This listing

    Daka

    5.0(1) Checked 9 days ago

    R 315.00

    +R 6.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Adam Human het 'n verskriklike geheim. So groot, om die waarheid te vertel, dat hy eers sou moes doodgaan as hy ooit 'n kans vir oor begin wou he. Hy sou alles moes agterlaat en wegraak in een van die laaste wildernisse op aarde. Maar elke reisiger is in 'n sekere sin 'n vlugteling, en elke voortvlugtige 'n ontdekkingsreisiger wat soveel meer met hom saamdra as net die dinge in sy rugsak ... Dis moeilik om te glo dat so iemand rerig bestaan, sou die mense later se. Onwetend hoe vreemd sy ware storie eintlik is. Want dit was 'n waterwese wat hy as kind in 'n droom raakgeloop het, wat hom gelei het na die spikkel op 'n kaart, Noord van Lamu.Met 'n nuwe naam was hy op soek na lewe na die dood. En soos met amper
elke ware ontdekkingsreis, sou sy vlugtog oor land en see ook na 'n afgelee eiland lei. 'n Plek waar hy uiteindelik alleen kon wees, weg van alles en almal. Of so het hy gedink.
Sy lewe was nie een lang uitgerekte storie nie, maar eerder 'n bondel erg teenstrydige verhale, in chaos verweef. Van hulle naief en selfs onskuldig. Van hulle wreed en donker en verskriklik en boos . . . en van hulle, so beautiful soos die bewegings van Lamu se laaste doegong.

What's in the box
1 X Daka