Dames en Here

Dames en Here

Dames en Here - Jou eenstopgids vir alles oor redenaars, debat en ander toesprake (Afrikaans, Paperback)

R 234.00

Loot · checked 5 days ago

View at Loot
Average
R 210.33
Lowest seen
R 182.00
Highest seen
R 234.00
Last change
-R 19.00
First indexed
11 Sep 2024
Retailer
Loot

Description

Hiérdie boek is voorwaar jou eenstopgids vir ALLES oor toesprake. “Dames en Here” is dié boek wat jou onder andere gaan help met die hoe en die wat van: redenaars (individueel en spanne), debatte (al die verskillende soorte), toesprake soos bedankings-, motiveringstoesprake ens., onderwerptontleding, die saamstel en skryf van ’n toespraak, die aanbied en lewering van ’n toespraak, die reëls en beoordeling van redenaars- en debatkompetisies en nog vele meer. Daar is wenke van streeksbeoordelaars en gesoute afrigters van regoor Suid-Afrika in sowel as wenke vir onderwysers oor hoe om ’n debat- of redenaarskompetisie te reël. ’n QR-kode gaan toegang gee tot wentoesprake.

Similar products