Davy Samaai: Kampioen Van Die Struggle

Davy Samaai: Kampioen Van Die Struggle

Davy Samaai: Kampioen Van Die Struggle - Die Verhaal Van Die Eerste Swart Tennisspeler Van Suid-Afrika Op Wimbledon (Afrikaans, Paperback)

R 10.00

Loot · checked 19 days ago

View at Loot
Average
R 9.00
Lowest seen
R 8.00
Highest seen
R 10.00
Last change
-R 1.00
First indexed
28 May 2024
Retailer
Loot

Description

Hierdie boek het ontstaan as 'n verhaal oor die lewe van 'n besonderse mens: David Samaai. Maar baie gou besef jy dat dit eintlik 'n boek oor 'n baie besonderse familie, die Samaai-familie woonagtig in Paarl, is. Davy Samaai was 'n legendariese tennisspeler, 'n begaafde musikant, 'n inspirerende skoolhoof of hardwerkende onderwyser. Hy het ook met sy voorbeeld gelei.