Deelfontein

Deelfontein

Deelfontein (Afrikaans, Paperback)

R 312.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 312.00
Lowest seen
R 285.00
Highest seen
R 402.00
Last change
-R 32.00
First indexed
13 Sep 2023
Retailer
Loot

Description

In 1900 reis die Britse dokter Oliver Glenville na Deelfontein in die Karoo om by ’n Britse veldhospitaal vir offisiere aan te sluit. Daar beland beseerde Britse soldate én Boerekrygers op sy operasietafel.

Klara Grootboom, ’n skoonmaker, rig ’n versoek aan hom wat teen sy beginsels indruis, maar dis asof sy hom in ’n vangnet van haar eie het.

Meer as ’n honderd jaar later skep ’n opkomende Kaapse kunstenaar ’n uitstalling uit Deelfontein se gegewens en ontdek ’n onverwagse familieband . . .