Deja vu

Deja vu

R 269.00
4.6(5)

rated at Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 285.99
Lowest seen
R 269.00
Highest seen
R 339.00
Last change
-R 6.00
First indexed
05 Jan 2026
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Deja vu

    4.6(5) Checked Today

    R 269.00

    View
  • Loot

    Deja Vu

    Checked Yesterday

    R 337.00

    +R 68.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Wat skuil agter die Sheldon-fortuin?

Zabeth Meyer beland op Kronkelrivier om navorsing vir die krimiskrywer Wilbur Sheldon te doen. In sy skatryk familie se Victoriaanse herehuis, Sheldon Manor, kom sy al hul vreemde tragedies en intriges teë: Eers verdrink die oudste Sheldon-kleinkind, en 'n paar jaar later sterf sewe Sheldons op een dag.

Net een erfgenaam van die Sheldon-fortuin bly oor: Die onbekwame Keith. En Ethel, die familiematriarg, is al in haar tagtigs.

Kort ná Zabeth se aankoms gebeur daar nog 'n ongeluk by Sheldon Manor en skielik lyk gebeure van vyf en twintig jaar gelede heel anders ...

Tussen Zabeth, Wilbur en die aantreklike Liam Sheldon moet hulle die dinastie se donker geheime en hul elkeen se eie verlede ontrafel voordat nog iemand seerkry.

What's in the box
1 x Book

Similar products