
Deliktereg
Deliktereg (Afrikaans, Paperback, 7de Uitgawe)
R 1 076.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 1 076.00
- Lowest seen
- R 1 076.00
- Highest seen
- R 1 076.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Die sewende uitgawe van Deliktereg, wat gelyktydig met die Engelse weergawe hiervan verskyn, is in die geheel hersien en bygewerk in die lig van nuwe gesag en literatuur wat uit die aard van die saak soms 'n aanpassing van regsbeginsels of teoretiese standpunte meegebring het. In die besonder is aandag gegee aan die lewendige akademiese en regterlike debat wat sedert die vorige uitgawe oor die deliksbeginsels gevoer is, veral oor die verhouding tussen onregmatigheid, nalatigheid en juridiese kousaliteit.