Die 17de veer

Die 17de veer

R 225.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 226.79
Lowest seen
R 189.00
Highest seen
R 229.00
Last change
R 36.00
First indexed
21 Sep 2026
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Die 17de Veer

    Checked 2 days ago

    R 225.00

    View
  • Takealot This listing

    Die 17de veer

    5.0(1) Checked Today

    R 225.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Lara werk in haar vrye tyd by ’n tatoeëersalon, en wonder soms oor die pa wat sy nooit gehad het nie. Alex het in ’n kinderhuis grootgeword en het ’n vreemde fassinasie met uile. Lara weet dit nog nie, maar haar en Alex se stories is op die punt om vir ewig verstrengel te word. Lara is nog op skool, maar werk in haar vrye tyd by ’n tatoeëersalon en verkoop vintage-klere vir ekstra sakgeld. Haar ma gebruik kalmeerpille om die lewe in die oë te kyk en oom Dan, wat by hulle woon, is ’n vreedsame funksionele alkoholis. Haar pa was nog nooit deel van haar lewe nie.

Alex het in ’n kinderhuis grootgeword en het ’n troetel-uil. Hy help al sedert sy laerskooldae om siek en beseerde voëls te versorg en weer in die natuur vry te laat. En hy is in Kaapstad omdat hy ’n belofte aan iemand gemaak het.

Toe Lara die eerste keer vir Alex sien, is sy byna seker hy agtervolg haar. Wat sy nog nie weet nie, is dat hulle wêrelde op die punt is om bymekaar te kom. En alles begin met ’n hoededoos vol ou briewe wat Lara op haar ma se kas ontdek. Elkeen van die briewe is deur haar pa geskryf. En by elke brief is ’n veer met ’n storie …

In hierdie opwindende, liriese grootwordverhaal ondersoek Nanette van Rooyen die ingewikkelde bande wat gesinne bymekaarhou, en wat dit regtig beteken om ’n tuiste te hê.

What's in the box
1 x Book

Similar products