Die Aardigste Kinders op Aarde : Boek 1

Die Aardigste Kinders op Aarde : Boek 1

David Walliams

R 255.00
3.3(3)

rated at Takealot · checked 18 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 249.00
Lowest seen
R 189.00
Highest seen
R 295.00
Last change
R 6.00
First indexed
20 Jul 2023
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Ontmoet vyf stuitige seuns en vyf mislike meisies! Soos Ruda - 'n meisie wat so baie op die rusbank sit en TV kyk dat sy aan die bank vasgroei! Of Dries Drup-drup - 'n seun wie se kwyl hom op 'n skooluitstappie in allerhande moeilikheid laat beland!

En moenie vergeet van Sanet Skreenet nie - 'n monsteragtige ouer suster wat liederlike leuens vertel! Laat die blitsverkoper David Walliams jou vermaak met tien heerlik ondeunde stories oor die aardigste kinders op aarde, met vrolike volkleurillustrasies deur Tony Ross.

What's in the box
1 x Book

Similar products