Die Afrikaanse Kriptiese Blokraaiselboek II
R 209.00
3.0(2)
View at Takealot rated at Takealot · checked Today
- Average
- R 179.00
- Lowest seen
- R 179.00
- Highest seen
- R 226.00
- Last change
- R 30.00
- First indexed
- 24 Jun 2022
- Retailer
- Takealot
Description
’n Kriptiese leidraad lei jou om die bos en smokkel met jou kop. Dit verg toewyding en
laterale denke om diep in jou algemene kennis te delf en jou weg tussen versteekte
woordbetekenisse te vind.
Die Afrikaanse kriptiese blokraaiboek II bevat nog dertig splinternuwe raaisels en ’n
meer uitdagende bonusraaisel vir dié wat dapper genoeg is.
Betree hierdie wonderlike woordwêreld, en onthou: Daar is ’n afdruk van ’n poot op ons
almal se voorstoepe.
(Skommel die letters van die woord VOORSTOEP en jy kry VOETSPOOR. Gebruik die
volgende leidraad om tot die slotsom te kom: Daar is ’n afdruk van ’n poot op my
deurmekaar voorstoep.)
What's in the box
1 x Book