Die Aksie-Bybel (Hardeband)

Die Aksie-Bybel (Hardeband)

R 325.00
4.9(35)

rated at Takealot · checked 11 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 342.83
Lowest seen
R 300.00
Highest seen
R 409.00
Last change
-R 20.00
First indexed
13 Sep 2022
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Die Aksie-Bybel (Hardeband)

    4.9(35) Checked 11 days ago

    R 325.00

    View
  • Loot

    Die Aksie-Bybel

    Checked 29 Sep 2026

    R 368.00

    +R 43.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Kom deel in die opwinding van die w reld se wonderlikste storie ooit. Die Aksie-Bybel bied meer as 200 kort, aksie belaaide Bybelstories in chrono logiese volgorde. Dit ver seker dat lesers die historiese vloei van die Bybel beter verstaan, en dra ook by tot 'n kragtiger opbou na die op windende hoog tepunt. Die aangrypende Ou- en Nuwe-Testamentiese stories in Die Aksie-Bybel kommunikeer Bybelse waarhede dui delik en kragtig aan hedendaagse lesers. Die gemaklike skryfstyl en dra matiese illustra sies sal aanklank vind by kinders en almal wat jonk van gees is. Skrif verwysings kom aan die begin van elke storie voor om verdere Bybellees aan te moedig, en ? volledige Skrifindeks kom agter in die Bybel voor. Internasionaal erkende kunstenaar Sergio Cariello se aan grypende, kleurryke illustrasies word gekenmerk deur drama tiese skakerings, sterk en ener gieke ontwerpe en emosioneel gelaaide figure. Hierdie is die verhaal van God se verlossing - in aksie!

What's in the box
1 x Boek