Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin

Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin

Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Afrikaans, Cards, Boxed set)

R 137.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 18.00 at Takealot

Takealot sells it for R 119.00. Compare every offer

Average
R 130.40
Lowest seen
R 123.00
Highest seen
R 137.00
Last change
-R 8.00
First indexed
09 Aug 2024
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

As kinders van Die Aksie-Bybel gehou het, sal hulle mal wees oor Die Aksie-Bybel: Raai-raai-speletjie. Dit was nog nooit so lekker of maklik om die Bybel te leer ken nie. Hierdie prettige speletjie bied:

  • 99 kaartjies met 20 leidrade elk oor ʼn persoon, plek of voorwerp in die Bybel, asook Skrifverwysings om verdere Bybellees aan te moedig
  • 'n Vinnige verwysing na waar die storie in Die Aksie-Bybel gevind kan word
  • 'n Instruksiekaartjie met aanwysings vir 3 maniere waarop die speletjie gespeel kan word

Die kaartjies is geïllustreer deur Sergio Cariello, wat Die Aksie-Bybel geïllustreer het. Hierdie speletjie is ideaal om in die kar te speel op die langpad of sommer vir ’n speletjiesaand by die huis. Dit sal kinders se kennis van die Bybel op ’n prettige en interaktiewe manier verbreed.