
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 269.00
- Lowest seen
- R 225.00
- Highest seen
- R 382.00
- Last change
- -R 14.00
- First indexed
- 09 Jun 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Internasionaal gevierde misdaadskrywer Deon Meyer se bundel tydskrifverhale Bottervisse in die jem het in 1997 verskyn. Die versameling was so gewild dat dit keer op keer herdruk is.
Internasionaal gevierde misdaadskrywer Deon Meyer se bundel tydskrifverhale Bottervisse in die jem het in 1997 verskyn. Die versameling was so gewild dat dit keer op keer herdruk is. Nou word hierdie lekkerleesverhale in ’n splinternuwe, hersiene gedaante uitgereik. Boonop met vyf verhale wat nog nooit voorheen gebundel is nie, onder andere “Die ballade van Robbie de Wee”, die storie wat oorsprong gegee het aan die gelyknamige trefferfilm. Hierdie hersiene uitgawe is byna dubbeld so lank soos Bottervisse in die jem. Elke verhaal ontlok ’n gevoel van deernis met die karakters, of ’n uitbundige skaterlag. En die romantiek, hoewel onkonvensioneel, bly nie agterwee nie. Van eerste tot laaste krul die leser se tone van pure leesplesier.
What's in the box
1 x Book