
Die Beste Rympies Ooit
Die Beste Rympies Ooit (Afrikaans, Paperback)
R 225.00
Loot · checked Today
- Average
- R 225.00
- Lowest seen
- R 140.00
- Highest seen
- R 379.00
- Last change
- -R 107.00
- First indexed
- 05 Jul 2022
- Vendor
- Loot
Richard Scarry is wêreldwyd een van die gewildste illustreerders van kinderboeke. In hierdie versameling verras hy met ’n sprankelende kyk op vyftig klassieke kleuterryme.
Daniel Hugo se vertalings van ou bekendes soos “Little Miss Muffet”, “Simple Simon”, “Old Mother Hubbard” en “Georgie Porgie” gee hulle ’n onverwagse nuwe lewe in Afrikaans.