Die Beste Sussie vir 'n Babadraak
Die Beste Sussie vir 'n Babadraak (Afrikaans, Paperback)
R 178.00
Loot · checked Yesterday
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 178.00
- Lowest seen
- R 178.00
- Highest seen
- R 178.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 09 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
“GEEN BABAS IN HIERDIE HUIS NIE!”
Zeldi wil VREESLIK graag ’n boetie of sussie hê.
Maar haar pa en ma soek nie ’n baba nie.
Dan kom los ’n mamma-draak een aand ’n eier op hulle huis se stoep.
Die eier KRIK en KROK en KRAAK.
’n Ogie loer na buite. ’n Poot verskyn. En ’n stert ...
WA-A-AT? Gaan Zeldi uiteindelik ’n GROOTSUS word?
Vir ’n BABA-DRAAK?