Die Bewonderaar

Die Bewonderaar

Erla-Marie Diedericks

R 305.00
4.0(4)

rated at Takealot · checked 9 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 5.00 at Loot

Loot sells it for R 300.00. Compare every offer

Average
R 208.36
Lowest seen
R 165.00
Highest seen
R 347.00
Last change
-R 42.00
First indexed
29 Aug 2022
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Die Bewonderaar

    Checked 4 days ago

    R 300.00

    View
  • Takealot This listing

    Die Bewonderaar

    4.0(4) Checked 9 days ago

    R 305.00

    +R 5.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Jou diepste vrees is sy grootste begeerte... Geen lang naels nie. Geen skoenveters nie. Dit is maar enkele van die reëls in die Molenberg-Psigiatriese hospitaal. Selfmoord is ? inwoner hier, en die pasiënte word as psigopate bestempel. Dominique du Randt word in Molenberg opgeneem ná haar ma se wrede moord. Niemand glo dat sy nie verantwoordelik is vir haar ma se dood nie.

Niemand glo dat sy deur ? man agtervolg is wat homself die Bewonderaar noem nie. Haar sielkundige, Martin, het wel sy bedenkinge. Daarom dat hy sy eie speurwerk doen. Wat Martin ontdek, is die Ophelia-klub. ’n Plek van grusame geheime, fantasieë en donker vergrype.

Wanneer een van die vroulike pasiënte in Molenberg-Psigiatriese hospitaal verdwyn, is Dominique oortuig die Bewonderaar weet presies waar sy is. Hy is, soos voorheen, weer in beheer van dié skrikwekkende spel. Maar hoe beskerm jy jouself in ’n plek soos Molenberg? Hier waar niemand jou glo en jy geen vryheid of beheer het nie?

What's in the box
1 x Die Bewonderaar