Die Bok Wat Sy Spring Verloor Het

Die Bok Wat Sy Spring Verloor Het

Die Bok Wat Sy Spring Verloor Het (Afrikaans, Paperback)

R 178.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot
Average
R 155.00
Lowest seen
R 129.00
Highest seen
R 178.00
Last change
R 23.00
First indexed
08 Sep 2022
Retailer
Loot

Description

Wat is ’n springbok sonder sy spring? Net ’n … bok?

Wanneer arme Springbok sy spring verloor, moet sy vriende hom help om dit weer op te spoor – met skreeusnaakse gevolge.

’n Humoristiese en treffende storie oor dit wat jou spesiaal maak, en die krag van vriendskap.