Die Boomhuis met 65 Vloere

Die Boomhuis met 65 Vloere

R 219.00

Takealot · checked 11 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 189.00
Lowest seen
R 169.00
Highest seen
R 219.00
Last change
R 30.00
First indexed
19 Jul 2023
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Andy en Terry se fantastiese boomhuis het nou ’n verstommende 65 vloere, en een daarvan is Jill se eie troeteldiersalon waar sy al haar diertjies kan mooimaak! Andy en Terry se fantastiese boomhuis het nou ’n verstommende 65 vloere, en een daarvan is Jill se eie troeteldiersalon waar sy al haar diertjies kan mooimaak!

Die opwindende byvoegings tot die boomhuis sluit in: ’n kamer vol ontploffende oogballe, ’n suigstokkiewinkel, ’n dryfsandput, ’n mierplaas, en ’n kamer waar dit altyd jou verjaardag is (al is dit nie), ’n tydmasjien ... en Boom-TV: ’n 24-uur nuussentrum wat jou op hoogte hou van al die boomhuisnuus, ander nuus en skinderstories! Ons vriende is in groot moeilikheid, want Inspekteur Borrelplastiek kom onverwags ’n besoek aflê om inspeksie te doen.

En natuurlik het Andy en Terry hulle nie veel gestuur aan bouregulasies en permitte nie!

What's in the box
1 X Boek

Similar products