- Average
- R 219.00
- Lowest seen
- R 219.00
- Highest seen
- R 219.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 20 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Andy en Terry se boomhuis het nou 91 vloere. Dit het nou ook die wêreld se woesste draaikolk, 'n reusespinnerak waarop mens kan spring,
en madame Weet-alles, 'n fortuinverteller wat kamma alles weet.
Mnr. Grootneus laai sy drie kleinkinders by die boomhuis af en Terry en Andy moet hulle oppas. Gou-gou is die karnallies skoonveld en ons
vriende het al hul dae om hulle op te spoor. Hulle soektog neem hulle op 'n vaart in 'n duikbootbroodjie, hul spoel uit op 'n woestyneiland, en
hulle oorweeg om die geheime groot rooi knop te druk Net jammer hulle het vergeet wat dit doen! Kom vind uit ...
OOR DIE OUTEURS / ABOUT THE AUTHORS
Andy Griffiths is een van Australië se mees bekende kinderboekouteurs. Saam met sy vriend die illustreerder, Terry Denton, het hulle talle
suksesvolle reekse geskryf. Die veelbekroonde Boomhuis reeks is al in meer as dertig lande gepubliseer. Andy se boeke het die New York
Times beste verkoperslys gehaal. Die boomhuis boeke het al talle kinderboekpryse gewen, onder andere die KOALA-prys en die Australiese
Boekindustrieprys vir Jong Lesers.
LESERSPROFIEL / READERS' PROFILE
- Kinders en tieners 8-13 / Kids and teenagers 8-13
- Tieners sal ook hiervan hou / Teenagers
- Avontuurliefhebbers / Adventure seekers
- Kinders met goeie humorsin / Kids with a good sense of humour
- Kinders wat nie graag lees nie / Reluctant young readers
What's in the box
1 X Book