
- Average
- R 210.00
- Lowest seen
- R 153.00
- Highest seen
- R 338.00
- Last change
- -R 34.00
- First indexed
- 25 May 2020
- Vendor
- Loot
Hoe toets jy die staal van 'n man wat jou beeldskone dogter van jou af wil wegneem? In hierdie roman word die leser op reis geneem deur Angola se jagvelde, op soek na 'n reuse-olifantbul maar dis meer as 'n dramatiese jagtog. Avontuur, romantiek en manlike drif, Namibie se ruimtes dit is die kombinasie waarmee Doc Immelman se vreeslose skrywershand dekades al sy meer as 30 000 lesers gevange hou. Self n jagter, skryf Immelman uit eerstehandse ervaring. In sy romans bly die harde verlatenheid van die land noordwes van Suid-Afrika n werklikheid.
