
Die Swerwerjagter
Die Swerwerjagter (Afrikaans, Paperback)
R 366.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 366.00
- Lowest seen
- R 59.00
- Highest seen
- R 366.00
- Last change
- R 256.00
- First indexed
- 11 Dec 2022
- Vendor
- Loot
Afrika is n plek vol swerwersiele. In die versameling stories van P.J. Schoeman word hierdie swerwerfigure se stories vertel. Die bekroonde skrywer P.J. Schoeman, wat op sy dag ook veldwagter was, het in sy leeftyd 'n rits jeugboeke die lig laat sien wat steeds tot nuwe generasies Afrikaanse lesers bly spreek. Sy verhale beeld nie net die wonder van die buitelewe uit nie, maar ook die broosheid van verhoudings: tussen mens en mens, maar ook tussen die mens en sy omgewing.
