
Die Bulle Bakke
Die Bulle Bakke - Episode 5 (Afrikaans, Paperback)
R 189.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 189.00
- Lowest seen
- R 143.00
- Highest seen
- R 220.00
- Last change
- -R 26.00
- First indexed
- 07 Oct 2022
- Vendor
- Loot
Daar is slegte nuus en goeie nuus ... Die wêreld gaan eindig, MAAR die Bullebakke is hier om dit te keer!
Dit beteken hulle sal net ’n vuurpyl moet “leen”, en daar is miskien iets kriewelrigs in die ruimtepakke ... en mnr. Piranha het moontlik te veel burrito’s geëet ... Maar nou ja, dit kan tog nie so erg wees nie? Of ?
Die dapper helde is op pad MAAN toe om die mal marmotjie te gaan wys wie’s baas.



