- Average
- R 119.00
- Lowest seen
- R 119.00
- Highest seen
- R 220.00
- Last change
- R 101.00
- First indexed
- 23 Dec 2022
- Retailer
- Takealot
Description
10 000 hoenders is vasgevang in ’n hoë-tegnologie-hoenderplaas. Wie sal hulle kan red? Dit klink soos ’n missie vir die nuutgestigte Goor Gawies-klub.
Mnr. Wolf, mnr. Haai, mnr. Slang en mnr. Piranha is gereed vir die uitdaging. Maar daar is een klein probleem ... Een van hulle is baie lief vir hoendervleis.
10 000 hoenders is vasgevang in ’n hoë-tegnologie-hoenderplaas. Wie sal hulle kan red? Dit klink soos ’n missie vir die nuutgestigte Goor Gawies-klub.
Mnr. Wolf, mnr. Haai, mnr. Slang en mnr. Piranha is gereed vir die uitdaging. Maar daar is een klein probleem ... Een van hulle is baie lief vir hoendervleis. Maar toemaar, hulle is mos nou Goeie Ouens. Wat kan tog nou verkeerd gaan? Dié prettige boek is van bladsy 1 tot 144 vol snaakse illustrasies wat lui lesers sal geniet!
What's in the box
1 X BOOK