Die Bure se Nuwe Dogter : Boek 1
Betsie Vos; illustrasies deur Shayna Olivier
R 149.00
Takealot · checked 16 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 149.00
- Lowest seen
- R 149.00
- Highest seen
- R 149.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 23 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Die bure het 'n nuwe dogter. Waar kom sy vandaan, en hoekom lyk sy so baie na Annabel, die kat wat weggeraak het? Boonop is hierdie buurmeisie se naam óók Annabel ... Mila besluit om ondersoek in te stel. Maar haar boetie Jannus spring haar voor en steel Annabel se mens-word-middel.
Hy voer dit vir sy aaklige troeteldier, Rottes, net om te kyk wat gebeur. Katastrofe! Verkoopsinligting - Betsie Vos is die skrywersnaam van 'n bekende Suid-Afrikaanse kinderboekskrywer wat al verskeie titels in die mark het.

What's in the box
1 X Book