- Average
- R 489.00
- Lowest seen
- R 489.00
- Highest seen
- R 549.00
- Last change
- R 60.00
- First indexed
- 21 Sep 2024
- Vendor
- Takealot
Die Bybel A-Z is 'n omvattende hulpmiddel vir lke gelowige. Dit is ideaal vir elke gelowige wat erns maak met sy geloof en die Bybel beter wil verstaan. Dis die ideale kaart vir enige leser se ontdekkingsreis deur die Bybel, van A tot Z!
Dit sluit die volgende in:
- 'n Skrifgetroue vertelling van elke boek van die Bybel.
- Tydlyne wat perspektief bied op Bybelse inligting en hedendaagse gebeure.
- Kaarte wat plekke in die Bybel lewe gee.
- Verrykingsblokkies oor allerlei interessanthede, hedendaagse teologiese kwessies, karaktersketse en agtergrond van die Bybel.
- Indekse vir maklike naslaan.
- Lyste van plante en diere in die Bybel.
- Die gang van die geskiedenis, van Adam tot by Zen-Boeddhisme.
- Vergelyking van belangrikste godsdienste in SA.
- Die literatuursoorte in die Bybel prakties verduidelik.
- Geloofswaarhede en toepassings op die lewe.
- Kort Bybelstudies oor spesifieke temas.
- 'n Eenjaar-Bybelleesprogram en bemoedigende teksverse vir krisistye.
- Omvattende woordelys.
- Dit verduidelik waar die Bybel vandaan kom en hoe dit geskryf is.
- Skakeling tussen Ou en Nuwe Testament.
What's in the box
1 x Boek
Prices come from our last check of each retailer. Follow a link for the live price.

Loot
Die Bybel

Loot
Die Aksie-Bybel
Takealot
Die Bybelse vas
Takealot
Die Aksie-Bybel (Hardeband)
4.9(34)
Loot
Waar Is Ek in die Bybel?
Takealot
Die Kinderbybel
5.0(8)
Loot
Vroue Van Die Bybel Bybelstudie

Loot
Die Bybel-Trivia Dagboek
Takealot
Vroue Van Die Bybel, Bybelstudie
4.9(20)
Loot
My Eie Bybel
Takealot
DIE BYBEL (1983-vertaling)
4.8(47)Takealot