
Die Bybellennium: 'n Eenvolumekommentaar
Die Bybellennium: 'n Eenvolumekommentaar (Afrikaans, Hardcover)
R 730.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 559.22
- Lowest seen
- R 286.00
- Highest seen
- R 730.00
- Last change
- -R 35.00
- First indexed
- 10 Dec 2018
- Retailer
- Loot
Description
Die Bybellennium – ’n Eenvolumekommentaar is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die Nuwe Lewende Vertaling as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die Nuwe Lewnde Vertaling vir predikante, studente en ernstige Bybellesers.
Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. Die Bybellennium – ’n Eenvolumekommentaar ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.