Die dinge van ’n kind

Die dinge van ’n kind

Marita van der Vyver

R 285.00
5.0(4)

rated at Takealot · checked 6 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 299.00
Lowest seen
R 219.00
Highest seen
R 406.00
Last change
-R 14.00
First indexed
17 May 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Aan die hand van die mooi, rebelse Dalena ontdek Mart 'n wereld waaroor baie tienermeisies net in die donker fluister. So begin 'n inisiasieproses wat met opwinding, maar ook met ontnugtering en pyn gepaard gaan. Die dinge van 'n kind is 'n onthutsende eerlike boek oor vrouword, en die verlies van onskuld op seksuele, politieke en morele vlak.
"Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun he langs die pad. "Met die woorde lei die mooi, rebelse Dalena haar nuwe vriendin, Mart, 'n wereld in waaroor ordentlike tienermeisies net in die donker fluister. So begin 'n inisiasieproses wat met opwinding, maar ook met ontnugtering en pyn gepaard gaan. Die dinge van 'n kind is ’n onthutsende eerlike boek oor die begin van vrouwees, en die verlies van onskuld op seksuele, politieke en morele vlak.

Similar products