
Die Doodgewone Bure
Die Doodgewone Bure (Afrikaans, Paperback)
R 165.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 144.57
- Lowest seen
- R 58.00
- Highest seen
- R 174.00
- Last change
- -R 107.00
- First indexed
- 19 Oct 2024
- Retailer
- Loot
Description
Wanneer die elfjarige Drico van Vuuren en sy ouers in nuwe ’n spogbuurt intrek, dink hulle aanvanklik die ou, vervalle huis langsaan is onbewoon. Maar dan ontmoet Drico vir Blanche Winterbach – die spookmeisie wat saam met haar spookouers en hulle eienaardige huishoudster daar woon. Drico en Blanche het skaars vriende geraak voordat hulle moet saamstaan om die verkoop van die spoke se huis te keer. Veral omdat Drico se melodramatiese kleinniggie, Kirna-Aubrecia, langsaan wil intrek.