Die Drie Weduwees

Die Drie Weduwees

R 229.00
4.8(4)

rated at Takealot · checked 11 days ago

View at Takealot

3 offers · 3 retailers

Save R 114.00 at Loot

Loot sells it for R 115.00. Compare every offer

Average
R 230.47
Lowest seen
R 199.00
Highest seen
R 249.00
Last change
-R 10.00
First indexed
05 Dec 2025
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Ami het geweet sy gaan eendag moet afskeid neem van Paul de Jager, die afgetrede polisiegeneraal. Maar wat sy nie verwag het nie, is sy laaste opdrag aan haar: Sy moet na 'n onopgeloste saak uit die 1990's kyk. Wanneer 'n vyftienjarige seun van Pretoria op pad kafee toe met net R20 in sy sak spoorloos verdwyn, behoort daar tog iewers 'n leidraad te wees - iets meer as die wit paneelwa wat daardie dag in die straat opgemerk is.