
Die Een Oplossing Vir Die Lewe
Die Een Oplossing Vir Die Lewe (Afrikaans, Paperback)
R 199.00
Loot · checked 27 Sep 2026
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 199.00
- Highest seen
- R 199.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 27 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Dr. Phil McGraw se oor hierdie boek: "Dr. Cloud wys jou hoe om die resultate waarna jy soek in jou werk en by die huis te verkry." Dr. Henry Cloud deel in Die een oplossing vir die lewe talle waardevolle strategiee vir 'n lewe met groter samehang en eenvoud ten opsigte van werk, gesin en geloof. Hierdie boek is spesiaal geskryf vir mense wie se inbox nooit leeg word nie, wat gefragmenteerd en gefrustreerd voel asof hulle in te veel rigtings getrek of gedryf word. Dit behandel die moeilike balans tussen werk en persoonlike lewe, wat soms in chaos eindig. Dr. Cloud wys die leser hoe om: selfvernietigende gedrag in toom te hou; jouself te definieer en te weet wie jy is; perke te stel wanneer dit nodig is, doeltreffend te kommunikeer asook om jou werkverrigting by die werk en daarbuite te verbeter.