Die Eerste Afrikaanse Kriptiese Blokraaiboek!

Die Eerste Afrikaanse Kriptiese Blokraaiboek!

Die Eerste Afrikaanse Kriptiese Blokraaiboek! - 30 Raaisels PLUS 'n Breinbreker (Afrikaans, Paperback)

R 206.00

Loot · checked 28 Sep 2026

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 197.50
Lowest seen
R 189.00
Highest seen
R 206.00
Last change
-R 17.00
First indexed
17 May 2024
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Wil jy verder as sinonieme en glanspersoonlikhede dink vir jou blokraaisels? Sien jy kans om laterale denke te laat gedy? Die wonderlike woordwêreld van kriptiese blokraaisels wag. ’n Kriptiese leidraad lei jou om die bos en smokkel met jou kop. Dit verg toewyding om diep in jou algemene kennis te delf en jou weg tussen versteekte woordbetekenisse te vind. Die Eerste Afrikaanse Kriptiese Blokraaiselboek bevat dertig nuwe raaisels en ’n meer uitdagende bonusraaisel. Kan jy dié breinbreker oplos sonder om die oplossings te raadpleeg? Sterkte vir die reis, en onthou: ’n Toeristeskip sonder soetgoed, is duister ten opsigte van betekenis!