Die Einde Van Die Wereld

Die Einde Van Die Wereld

Die Einde Van Die Wereld - En Hoe Om Dit Te Oorleef (Afrikaans, Paperback)

R 220.00

Loot · checked 22 days ago

View at Loot
Average
R 220.00
Lowest seen
R 220.00
Highest seen
R 220.00
Last change
R 0.00
First indexed
27 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Die Maja-kalender sê ons einde kom in 2012.

Maar daar was al oorgenoeg ánder eindes vir die wêreld of die menslike beskawing voorspel. Johannes de Villiers ondersoek die aardskuddende gevare wat ons (miskien?) inwag. Die profesieë van die Majas en Nostradamus, ons ontstuimige son, natuurrampe, meteoriete uit die buitenste ruim, selfs zombies en eindvisies eie aan Suid-Afrika word hier saamgevat. Daar is hoop, selfs al gebeur die ergste.

Vind uit wat om te doen in die eerste 5 minute ná die groot ramp, en ’n egte “survivalist” wys ’n bietjie van hoe om in die veld te oorleef. En dan wat van mense wat moet voortleef ná hulle verkeerde voorspellings gemaak het?

Similar products