Die Estoppelleerstuk in die Suid-Afrikaanse Reg

Die Estoppelleerstuk in die Suid-Afrikaanse Reg

Die Estoppelleerstuk in die Suid-Afrikaanse Reg (Afrikaans, Paperback, 3de uitgawe)

R 1 167.00

Loot · checked Yesterday

View at Loot
Average
R 1 293.00
Lowest seen
R 173.00
Highest seen
R 1 293.00
Last change
-R 126.00
First indexed
17 Sep 2020
Retailer
Loot

Description

Sedert die vorige uitgawe in 2000 verskyn het, het heelwat baanbrekende nuwe uitsprake in sowel die gerapporteerde as ongerapporteerde hofverslae hier en elders verskyn waarby estoppel te berde gekom het. Dit moet noodwendig by die huidige uitgawe oorweeg en bespreek word om die klaarblyklike regs­ontwikkeling te identifiseer.