Die Gebed om Vrede Belofteboek

Die Gebed om Vrede Belofteboek

R 116.00

Takealot · checked 10 days ago

View at Takealot
Average
R 116.00
Lowest seen
R 116.00
Highest seen
R 116.00
Last change
R 0.00
First indexed
21 Oct 2026
Retailer
Takealot

Description

Die lewe is vol onbekende uitdagings en veranderinge wat ons nie op ons eie kan hanteer nie. Dit is hoekom dit belangrik is om die Here se teenwoordigheid te soek - in Hom kan ons vrede, moed en wysheid kry om struikelblokke te oorkom.

Die Gebed om Vrede Belofteboek is 'n sakpas-geskenkboekie met tweekleur-drukwerk en bevat Skrifbeloftes verdeel in byna 30 temas soos kalmte, volkome vertroue, moed vir vandag en hoop in die Here.

  • 'n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek geïnspireer deur die bekende "Gebed om vrede".
  • Byna 30 temas soos kalmte, volkome vertroue, moed vir vandag en hoop in die Here.
  • Tweekleur-drukwerk.
  • Sagteband.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Serenity Prayer Promise Book.

What's in the box
1 x Boek