
- Average
- R 52.00
- Lowest seen
- R 20.00
- Highest seen
- R 382.00
- Last change
- -R 9.00
- First indexed
- 24 Sep 2022
- Vendor
- Loot
Die geel kafee het oorspronklik in die 1980's onder Koos Kombuis se skrywersnaam Andre Letoit verskyn. Met die publikasie van hierdie gedigte was die Nuwe Suid-Afrika nog net 'n pypdroom. Toe hy vir die eerste keer weer hierdie ou poems... deurlees, skryf Kombuis in sy voorwoord by die tweede druk, het twee dinge hom opgeval: hoe hy al hoe nader aan sy loopbaan as liriekskrywer beweeg het en hoe Eurosentries die digbundel was. Maar," voeg hy by: ... dalk, wie weet, dien dit as inspirasie vir jong digters en skrywers vandag.