Die goorste week ooit: Vrydag

Die goorste week ooit: Vrydag

R 159.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked 2 days ago

View at Takealot
Average
R 175.00
Lowest seen
R 159.00
Highest seen
R 175.00
Last change
-R 16.00
First indexed
19 Nov 2024
Retailer
Takealot

Description

Het jy al ooit 'n goor week gehad? Justin Chase het! Ná 'n gespartel en gespook lewe hy darem nog ná 'n taai Maandag, Dinsdag, Woensdag en Donderdag. Maar nou is dit . . . Vrydag!

Net toe Justin dink sy woeste week kan nie woester word nie, bereik hy 'n nuwe laagtepunt. 'n Onderaardse ontbering. Op die bodem van 'n gapende gat. Die donkerste, diepste dieptes. Maak jou reg vir 'n bibberboud-belewenis!

What's in the box
1 x Book

Similar products