Die grafdigter

Die grafdigter

R 136.00−30%
4.0(1)

rated at Takealot · checked Yesterday

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 286.44
Lowest seen
R 136.00
Highest seen
R 289.00
Last change
-R 153.00
First indexed
27 Aug 2026
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Die grafdigter

    4.0(1) Checked Yesterday

    R 136.00

    View
  • Loot

    Die Grafdigter

    Checked 3 days ago

    R 265.00

    +R 129.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Soms le ek in my bed, my lyf opgekrul om herinneringe aan hom, totdat dit voel asof die woonstel se dak oplig en die mure wegval en ek omhels word deur die nag se fluweelsagte duisternis. Dan dryf ek uit my lyf, tot in die buitenste ruim waar my ouers glo al vir dekades lank saam met ruimterommel en stukkies meteoriet, al om en om 'n hemelliggaam sweef. Op my boekrak staan 'n geraamde foto van hulle, geneem net voor hul laaste ruimtesending. Hul gesigte is stroef, asof hulle geweet het dit is hul laaste missie. Of dalk het hulle net in die son gekyk. Mila Kozlowa is 'n Moskouse psigoterapeut wat tydens beradingsessies sit en fantaseer oor geroosterde salm en seks. Sy dink ook aan haar kinderjare - sprokiesagtige besoeke aan 'n afgelee hut in 'n berkewoud saam met haar ouma Babusja. Nou is Babusja oud en verswak en Mila is verantwoordelik vir haar. Wat steek haar ouma vir haar weg? Waar is Mila se ouers? Het hulle regtig tydens 'n ruimtereis verdwyn? Intussen ontmoet Mila 'n Suid-Afrikaner wat sy oorlogtrauma met haar deel en kort voor lank begin die skeidslyn tussen werklikheid en fantasie vervaag. Waar eindig die droom en begin die realiteit? En vir hoe lank kan 'n mens jou eie leuens glo?