Die Grap van die Huwelik

Die Grap van die Huwelik

Die Huweliksboek van die moderne mens

R 279.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked 11 days ago

View at Takealot
Average
R 279.00
Lowest seen
R 279.00
Highest seen
R 279.00
Last change
R 0.00
First indexed
20 Jun 2025
Retailer
Takealot

Description

Uiteindelik is daar nou n volledige handboek oor die huwelik vir die moderne geslag!

Timothy Kieswetter se boek, Die Grap van die Huwelik, is die perfekte trougeskenk vir die volgende generasie, asook 'n huweliksherdenking geskenk vir jouself.

Die skrywer is veral bekend vir sy Facebook-blad, Gesonde Seks, wat spog met 'n gemiddeld van 1,5 miljoen interaksies op Facebook per maand, wat dit in Afrikaans een van die grootste en mees aktiewe op sosiale media maak.

Timothy is n seksterapeut en het n huweliksberadingspraktyk in Pretoria en lewer gereeld praatjies by verskillende geleenthede regoor die land.

Die Grap van die Huwelik analiseer al die prentjies van die huwelik wat ons van die vorige generasie geërf het. Die ridder op die wit perd en die damsel in distress is voorbeelde hiervan.

Die grap is, as ons nie aan ons huweliksprentjies gaan verander nie, gaan ons in die versoeking wees om ons huweliksmaat te wil verander. Maak seker dat die boek op elke leser, wat ernstig is oor verhoudings, se boekrak verskyn! Bestel genoeg: die voorraad gaan vlieg!

What's in the box
1 x Book