
Die Groot Poefwedstryd
Die Groot Poefwedstryd (Afrikaans, Hardcover)
R 199.00
Loot · checked Today
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 153.00
- Highest seen
- R 232.00
- Last change
- -R 33.00
- First indexed
- 12 Oct 2022
- Vendor
- Loot
Koning Kuttel het n bietjie bly vassteek in sy piepie- en poeffase. Elke jaar laat kom hy sy minister van Binnelandse Poefsake om die Groot Poefwedstryd te organiseer. Vanaf sy kasteel se balkon sien Koning Kuttel dan n optog van verruklike poefkunswerke voor hom verbykom. Wie se naam gaan hierdie keer deur die koninklike kneg uitgebeitel word in die gedenksteen met al die wenners van die Groot Poefwedstryd?