Die Groot Storiebybel
Meer as 100 mees geliefde Bybelstories
Takealot ยท checked Today
- Average
- R 169.00
- Lowest seen
- R 169.00
- Highest seen
- R 169.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 10 Jul 2026
- Vendor
- Takealot
Die Groot Storiebybel bekoor al jare lank kinders oor die wereld heen en daar is reeds miljoene eksemplare verkoop. Hierdie topverkoper is nou beskikbaar in 'n baie meer lesersvriendelike uitgawe wat kinders opnuut sal laat ontdek hoeveel pret dit is om Bybelverhale te lees.
Die Groot Storiebybel bevat al die belangrikste verhale uit die Ou en die Nuwe Testament tot by die boek Handelinge. Al hierdie verhale word eenvoudig oorvertel sodat kinders dit maklik kan verstaan. Die kleure en fyn besonderhede van die illustrasies sal hulle aandag boei terwyl hulle na die Bybelverhale luister of dit self lees.
Al kan die verhale in Die Groot Storiebybel as losstaande verhale gelees word, vorm dit saam 'n aaneenlopende verhaal waardeur 'n goue draad vleg: die "groot verhaal" van God se liefde en sy plan om mense te verlos.
What's in the box
1 x Story Bible Book


