Die Groot Tandeborseldag in die Dieretuin
R 75.00
5.0(6)
View at Takealot rated at Takealot · checked 19 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 80.11
- Lowest seen
- R 75.00
- Highest seen
- R 93.00
- Last change
- -R 18.00
- First indexed
- 17 Apr 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Die dieretuin is in die knyp - daar hang 'n slegte reuk in die lug. Niemand borsel meer hul tande nie! Gelukkig kom Oom Alfie, die dieretuinbaas, met'n blink plan tot die redding. Hy stuur Natie Peperment Krimpvarkie, met 'n klomp tandepasta op sy rug, op 'n waaghalsige tog. Van groot slagtande tot rye lemmetjieskerp tande - Natie moet almal skoon kry!
Kort voor lank beleef hy die grootste avontuur van sy lewe!
'n Skreeusnaakse storie wat kinders laat skaterlag én hulle leer hoe belangrik tande borsel is!
What's in the box
1 x Book