Die Groot Verlange

Die Groot Verlange

Die Groot Verlange - Die Verhaal Van Eugene N. Marais (Afrikaans, Hardcover)

R 399.00

Loot · checked 4 days ago

View at Loot
Average
R 334.00
Lowest seen
R 334.00
Highest seen
R 399.00
Last change
R 65.00
First indexed
03 Apr 2022
Retailer
Loot

Description

Die digter, advokaat, joernalis, avonturier, dwelmverslaafde en natuurkenner Eugene Marais bly 'n boeiende figuur. Die groot verlange bied nie alleen 'n fassineerdende blik op een van die veelsydigste en merkwaardigeste Afrikaners wat ooit geleef het nie, maar gee terselfdertyd ’n panorama van ’n groot gedeelte van die geskiedenis. In hierdie uitgawe word die belangrikste omissie in die eerste drie uitgawes van die teks, naamlik Marais se rol in die ontdekking van die broodboom wat na hom genoem is, reggestel. Die teks bevat ook nuwe bevindinge uit bronne wat vroeer oor die hoof gesien is.