
Die Grootpad Is 'n Grondpad
Die Grootpad Is 'n Grondpad - 'n Koffiekuier By Karoomense (Afrikaans, Paperback)
R 294.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 239.00
- Lowest seen
- R 239.00
- Highest seen
- R 294.00
- Last change
- R 55.00
- First indexed
- 13 Dec 2022
- Retailer
- Loot
Description
As jy die Groot- en die Klein-Karoo en hulle se stories wil kry, moet jy ’n grootpad soek wat ’n grondpad is, en daarlangs moet jy ry…
Kontreistaaltjies, moordverhale, spookstories en ander vertellings oor besonderse mense en gebeure uit die dorre streke van Suid-Afrika.