
Die GSR (Groot Sagmoedige Reus)
Die GSR (Groot Sagmoedige Reus) (Afrikaans, Paperback)
R 223.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 223.00
- Lowest seen
- R 157.00
- Highest seen
- R 223.00
- Last change
- R 20.00
- First indexed
- 27 Sep 2022
- Retailer
- Loot
Description
Sophie word in die middel van die nag uit haar bed gegryp en weggedra deur ’n reus met tennisbaan-treë en enorme groot ore. Maar Sophie is gelukkig. Die GSR is baie sagmoediger as sy afgryslike bure, wat vir ’n tydverdryf elke nag slapsoetige kidderen opgopsel . . .